September 5, 2014
|
0 comments
|
PETROSA MARATON VERSOEK Die 12e PetroSA 10km, 21km en 42km padwedlope vind weer op 27 Sep plaas. Die geleentheid maak ook deel uit van die Mosselbaai Sportfees. Vanjaar se wedlope word weer deur Atletiek SWD gereël. ‘n Nuutjie vanjaar is dat daar ook om internasionale status vir hierdie wedloop aansoek gedoen word. Hiervoor gaan die